Clinton V. du Plessis Bump & grind
Sy dans bokant my op die toonbank.
What have you done for me lately? sing Janet Jackson wulps.
Haar borste swaai wild terwyl sy haar bolyf ritmies op maat van die musiek beweeg.
Ek skuif effens vorentoe in my stoel.
Met haar hande vat sy elke bors vas en deeg die tepels peulend tussen haar vingers deur.
Sy roteer haar onderlyf, beweeg dit rollend vorentoe en agtertoe, stadig van kant tot kant en met ’n vinnige steekbeweging vorentoe.
Die kelnerin sit my whisky op die tafel neer en wag vir die bestelling.
Rump steak, medium done & chips, bestel ek sonder om na haar te kyk.
Ek suig stadig aan die drankie.
Haar lang blonde hare skud sy beurtelings weg oor haar skouer, dan links, dan weer regs.
Sy begin haar tepels met haar palms masseer.
Sy kyk uitlokkend na my, haar tong kruip stadig uit haar mond uit en streel eers haar bolip, daarna die onderlip.
Sy dans nader na die kant van die toonbank.
Ek kyk tussen haar bene op, sien deur die sagte materiaal die belofte van haar voue.
Haar hand volg my blik en gaan rus speels bakhand tussen haar dye.
Sy draai haar rug op my en swaai haar agterlyf ’n paar meter van my af.
Wat ’n gat! dink ek.
Die kelnerin plaas my bestelling op die tafel.
Terwyl sy met haar rug op my gekeer dans, kyk sy oor haar skouer, knip-oog en begin haar broekie sentimeter vir sentimeter afskil.
Die kledingstukkie val tot by haar voete en sy skop dit met ’n onverskillige beweging tot op my tafel.
Sy is nog nie heeltemal kaal nie, onder die broekie het sy ’n knap g-string aan.
Sy is op haar knieë, haar bene wyd oop, haar vingers trek die fyn materiaal weg en bied aan my vir ’n oomblik ’n onbelemmerde blik van haar delikaatste self.
Haar heupe stoot op maat van die musiek op en af.
Haar oë is vasgenael op myne, sy is van niks anders bewus nie, sy trek die materiaal tusssen die voue van haar geslag op en ek sien die kaalgeskeerde lippe nat weerskante daarvan uitpeul.
Sy klim van die toonbank af en kom dans reg voor my.
Sy trek die g-string uit en plak haarself bo-op die tafel neer.
Ek sny onverstoord aan die steak en neem af en toe ’n sluk uit die glas.
Haar vingers is diep in haar ingebed en ek sien die sweetdruppels op haar voorkop, haar tepels punt stokstyf, haar oë is gesluit, sy haal swaar asem.
Op die tafel beweeg sy haar vingers al vinniger in en uit, ek begin haar ruik.
Sy kom met ’n rukkende onderlyf, haar mond wyd oop.
Ek stop ’n fooi in haar hand, wink vir die kelnerin vir my rekening, betaal, tel my aktetas op en loop by die deur uit, die nag in.

Over Clinton V. du Plessis

Clinton V. du Plessis, geboren in 1963, is een dichter die tot nu toe vier dichtbundels publiceerde:
  • geloofsbelydenis van ’n kluisenaar (1984),
  • Curriculum vitae (1988),
  • in god's country: no 2-21 (1991) en
  • Tussentydse verslag (1996)
Zijn marginale positie in de Zuid Afrikaanse literaire wereld kan worden uitgelegd vanuit de afwezigheid van een openlijke politieke agenda en het consequente anti-poëtische karakter van zijn werk. In de poëzie van Clinton V. du Plessis heeft de taal zijn schoonheid verloren. De primaire taak van het gedicht is het communiceren van de pessimistische visie die de dichter op de wereld heeft. De dichtbundels van Clinton V. du Plessis tonen het leven als zinloos en de mensheid als verdorven. De auteur vind zijn inspiratie in alledaagse gebeurtenissen. In een aantal ‘kant-en-klaargedichten’ (ready mades) wordt het gedicht zelfs een stukje van het leven. De kracht van zijn poëzie is de grenzenloze energie, de rauwe eerlijkheid en de absolute integriteit ervan. Zijn stem is uniek en verdient, alleen al vanwege zijn totale betrokkenheid, meer kritische aandacht en een groter lezerspubliek.
Uit: Clinton V. du Plessis: evangelis van die nihilisme
In Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans -- 1997 (zoek in het pdf-bestand op de naam van de dichter).